Talk to us!

Hoekom kies meer mense deesdae gebruikte voertuie?

Nico Grobbelaar van Mahindra Nelspruit gesels oor tweedehandse voertuie en waarom al hoe meer mense ’n gebruikte voertuig kies. Luister na die onderhoud vir meer insig oor dié gewilde keuse.