Talk to us!

Kompakte Trekkers vir die Laeveld se Boere

Met meer as vier jaar se ondervinding in landboumasjinerie en trekkers, verstaan Mahindra Nelspruit die unieke behoeftes van boere in die Laeveld.

In hierdie onderhoud gesels Michelle Prinsloo oor Mahindra se OJA-reeks en hoe diƩ praktiese, volwaardige kompakte trekkers ideaal is vir kleiner boerderye, insluitend bloubessie- en makadamiaplantasies.

Ontdek hoe die Mahindra OJA 2123 en 2126 boere help om doeltreffend en produktief te werk, selfs waar ruimte beperk is.

Luister na die volledige onderhoud hieronder.