Talk to us!

Veilig, outomaties en reg vir die Laeveld: Ontdek die XUV 3XO

Hierdie week gesels ons met Barend Breger van Mahindra Nelspruit oor die Mahindra XUV 3XO en waarom dié kompakte SUV so ’n praktiese keuse vir Laeveld-motoriste is. Van sy slim veiligheidskenmerke en gemaklike outomatiese ratkas tot die waarde en veelsydigheid wat hy vir alledaagse bestuur bied, Barend vertel ons wat die XUV 3XO ’n sterk opsie vir plaaslike bestuurders maak. Luister na die volledige onderhoud hieronder.