Talk to us!

Kleinsaak? Fokus hierop wanneer jy ‘n voertuig kies

In hierdie week se radio-onderhoud gesels ons met Hein le Roux, Nuwevoertuigverkoopsbestuurder by Mahindra Nelspruit, oor wat kleinsaak-eienaars in ag moet neem wanneer hulle ‘n voertuig vir hul besigheid kies. Van bedryfskoste en betroubaarheid tot laai-kapasiteit en diensplanne – Hein deel waardevolle insigte om jou te help om die regte besluit vir jou besigheid se unieke behoeftes te maak. Luister gerus na die volledige onderhoud hieronder.