Talk to us!

Mahindra Nelspruit: Veiligheid nou sleutelfaktor by voertuigaankope



Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik
veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van ‘n voertuig.