Hein le Roux, nuwevoertuigverkoopsbestuurder van Mahindra Nelspruit, gesels oor hoe om die regte bakkie vir jou behoeftes te kies – of dit nou vir boerdery, gesinsgebruik of jou leefstyl is.